Anel Alexander Instagram – Dankie @nel_thestijlist van @stijl_salon vir hierdie lekker sussie bederf! (Nelmari doen al die Flett-girls se hare vir amper 23jaar!) As jy jouself in Pretoria bevind, pop in vir ’n mini ‘vakansie’ of kry ten minste net een van die lekkerste koppie koffies in die dorp ☕️✂️💇🏻♀️💆🏼♀️ #changeisasgoodasaholiday #copperhair | Posted on 28/Jul/2021 12:30:36
Check out the latest gallery of Anel Alexander



