Anel Alexander

Anel Alexander Instagram – Nee, hierdie is nie ‘n advertensie vir my nuwe melktert ‘brand’ nie, maar wel vir my nuwe movie saam al hierdie lekker mense! ‘Die Vredesduiwe’ wys hierdie Saterdag 24 Sept @ 20:00 net op @kyknettv. Photo credit: Sakkie Esterhuis aka die veelsydige @neelsvanjaarsveld (dis die moeitewerd om in te skakel net om Neels se comb-over te sien!) #Erfenisdag #localislekker #Afrikaanseflieks | Posted on 20/Sep/2022 10:57:23

Anel Alexander
Anel Alexander

Check out the latest gallery of Anel Alexander