Anel Alexander

Anel Alexander Instagram – Ek het 7 jaar laas ‘n voorblad gedoen, maar met die @rooirose span agter jou, kan mens nie verkeerd gaan nie. April Rooi Rose 🌹 nou op die rakke!

Foto’s, hare & grimering: @willembotha @willembothabeauty
Koördinering: @anliejansevr
Klere: @carikeneldesigns @errefashion
Videografie: @gerduankemp_photofilm
Plek: @vivari_hotel_spa

En dan natuurlik dankie aan die span by @stijl_salon wat seker maak my hare is altyd in tip top kondisie. Ek waardeer julle x @nel_thestijlist @carlysimonehair @ane_debeer | Posted on 24/Mar/2023 11:57:59

Anel Alexander
Anel Alexander

Check out the latest gallery of Anel Alexander