Anel Alexander Instagram – In 2007 het ek en James ons heel eerste verskyning gemaak as ‘n paartjie op TV op die toe (baie nuwe) weeklikse dramareeks: Binnelanders. Nou, 16 jaar (en ‘n paar duisend episodes en plooie later) kom saai Nina weer bietjie amok by Binneland. @binnelanderstv weeksdae op @kyknettv 144. What a blast from the past! #localislekker | Posted on 12/Mar/2023 22:22:50
Check out the latest gallery of Anel Alexander



