Die naweek was maar hospitaal-agtig. Niks erger as om n siek baba te hê nie. 🖤🤍🖤🤍

Nes aktrise @rolandamarais, kan jý ook op SARIE se voorblad verskyn! Skryf nou in vir die #SARIEVoorbladgesig2024-wedstryd. Met 7 kategorieë, 35 finaliste, 7 fotosessies en 2 voorbladwenners, is hierdie jóú jaar om “JA!” te sê! Skryf jouself of iemand anders in deur ‘n “post” op Facebook of Instagram te laai. Besoek die skakel in ons bio vir alle inligting. Inskrywings sluit 3 April om 23:59. #SARIEVoorbladgesig2024 en #SARIENuweGesig2024, in trotse samewerking met @isacarstens, @netwerk_24, @inoarsouthafrica en @ontbytsake

Op my rug … wens hy kan met sy klein voetjies vir my n rug massage gee…. dis al wat ek vra….. maar ook… Kyk die mooi sonlig teen die muur ❤️….
2014 . Candle light . 🤍 kan nie glo dit is al 10 jaar gelede nie 📸: @jozuamalherbe
Ons is uit die hospitaal. Die leersak bende was nog nooit so vinnig gepak en reg vir vertrek nie .Behandeling duur voort tuis met nurse mamma 💉🩼🤕. Duffelbag: @redemptionleather.sa Handsak : @missibaba Babasak: @mallyleatherbags
🤍The BEST feeling . .. 📷: @jozua_malherbe
Ek sal nooit moeg raak van die ligspel in ons huis as die son sak nie. Elke seisoen êrens anders n stukkie magic teen die muur. Soos n kunswerk wat konstant verander… #ooswestuisbes #midcenturyhome #midcenturymodern
Ek tel die minute af voor naweek…ek wil nie worry oor vroeg gaan slaap en vroeg opstaan en kosblik maak nie en karring oor Skoolklere aantrek en huiswerk en dit alles sonder n pappa ( shoot weg van die huis). Ek wil net kan chill saam met my kiddies. #naweek
Hierdie skoene is gemakliker as pantoffels! @pessoworld 🤍🖤 #saterdagdrag

Aksie, drama, komedie? #PlanB het iets van alles! 🙆♂️💄🖼 Maak seker jy’s voor jou TV op Dinsdag, 26 Maart om 20:00 op #kykNET, @dstvza kanaal 144. #HomeOfLocal
She likes her new frames …. @hello_bril #frames #glasses #paarl #yellow
Hierdie is n foto van twee jaar gelede…. uhmmm ek dink dis tyd dat ek weer hierdie olie aanskaf … Kyk hoe ‘glow’ my vel!! hierdie olie is hidrerend vir selfs die mees sensitiewe velle . @phformula_southafrica @phformula @carinameiring2 @skinbody.boutique
Sommer net want hierdie is vir my 💙✨🥂❤️💄🌶️
All is full of love
Kyk my vuil spieël waar die fingertjies vat en die slagveld van diere …. nee ma lekker . #ouerskap is nie vir sussies nie. Mens leer maar baie vinnig ander pad kyk , surrendering to the new normal ..Little voices and toys everywhere… heeltyd speeltyd. Wat n lekker lewe. Neema lekke
Nuwe seisoen, nuwe classic super gemaklike skoene. @pessoworld #winterfashion #comfyshoes #alia