Anel Alexander

Anel Alexander Instagram – Dis ‘n vibe! Ek het die voorreg gehad om ‘n mentor te wees op die 2023 @silwerskermfees kortfilms wat in Gauteng vervaardig is. Só trots op hierdie klomp jong filmmakers en hul harde werk. Was heerlik om julle films op die grootskerm te sien! Dankie aan ons gashere @kyknettv en @thebayhotel vir ‘n fees vol bederf! #Vollebors #Karen #Thrifttotdiedood #dansdatdiebiesiesbewe #Werpsel | Posted on 26/Aug/2023 10:38:46

Anel Alexander
Anel Alexander

Check out the latest gallery of Anel Alexander