Most liked photo of Rolanda Marais with over 1.5K likes is the following photo

We have around 101 most liked photos of Rolanda Marais with the thumbnails listed below. Click on any of them to view the full image along with its caption, like count, and a button to download the photo.

1.5K Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Ek kan nie glo die nommer wat ek in my hand vashou nie…. ek voel nog GLAD nie 46 in my wese nie… my lyf, dalk ja.. maar my kop hoegenaamd nie. n Baba op 46 hou my jonk maar maak my ook jare ouer elke dag 😂😂 #fortysix #whendidthishappen?!!!Likes : 1533

1.4K Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Ek kan my lewe baie maklik indink sonder kinders( inlê, boek lees , stil rustige oomblikke met n koppie koffie,n Netjiese skoon curated huis met alles in sy plek, dinners in lekker restaurante ,reekse binge ) …. maar ek kan nie vir n OOMBLIK my lewe indink SONDER hierdie twee siele wat my lewe kom verryk het nie …… die verdieping in my menswees , die dimensies van nuwe emosies in my hartkamers, Perfekte balans van vrees en vreugde wat my verstand te bowe gaan…. ek is nie n gebore moeder nie, ek beny ander ma’s wat lewe vir die rol, ek voel soms of ek deur modder swem om my kinders ten minste half mens groot te maak met emosionele intilligense , empatie, selfvertroue,n goeie sin van self, goeie maniere, respek vir hulself en ander…. dis n helse taak….. maar ek kom elke keer net terug na die wete dat hulle jou fyn dophou. En solank EK al hierdie kwaliteite daagliks beoefen, Sal Hulle dit ook eendag onbewustelik doen. Want soos my ma altyd sê: ‘zo de ouden zongen ,zo piepen de jongen ‘ #moederskapLikes : 1372

1.4K Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Naudé 🤍Likes : 1354

1.3K Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Charlotte sê gister vir my. ‘Raai wat is die beste ding wat nog ooit in my lewe gebeur het……boeta’ . My hart . Hy irriteer haar soms grenseloos dat Ek moet intree tot die punt wat ek hunker na rustiger dae met net een kind,maar die Mannetjie se ongelooflike siel bring soveel lig en vreugde in ons huis…. en dan sê Charlotte ook nog so n lief ding. #siblings #familieLikes : 1289

1.1K Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Vakansie 🤍 . Ek wens ek kan uitslaap, inlê , slaap soos n baba…. Soos hierdie twee. Ek is vroeg op elke oggend .Dwing myself om weer te probeer slaap maar dan stoomtrein my gedagtes my wakkerder.Dan maak Ek maar koffie en geniet die stilte voor die storm wanneer die kids ontwaak . Om n goeie slaper te wees is n blessing… een wat Ek ongelukkig nie het nie . Kyk net hoe lekker slaap die twee…. lucky 🤍Likes : 1109

1.1K Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : En daar stap my hart, my eersgeborene , my leermeester van n dogter , klas toe. gr 1 . Reg om meer te leer sodat sy my nog meer kan laat les opsê😜. #eerstedag #myhart @jozua_malherbeLikes : 1094

1K Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Een van die miljoen redes hoekom Ek so flippen lief is vr my pa. Ou Peter Pan .Hy speel eindeloos met Charlotte. Hy het die jongste siel, so kreatief so gaaf en so n mensch…. tyd vir almal . Oud en jonk, ryk arm.Fanie marais .Danki pa vir jou eindelose energie en kreatiwiteit … jy is n inspirasie. Hier leer Charlotte vir hom( nadat Hulle op n hike in die berg was) on ‘fiks’ te raak op ons banke 😂😂😂. Die reël in die huis is geen skoene… verder is dit maar mayhem…….. ons sitkamer is bebank. Oral kan mense rondlê …. ons het pas n lekker pienk addition gekry van @bellvillefurniture . Loving the loungelife 😂 ( Charlotte is steeds nie n fan van die kamera- Ek hoop dit bly so )lyk of die floor ook lava was 😂Likes : 961

0.9K Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Die naweek was maar hospitaal-agtig. Niks erger as om n siek baba te hê nie. 🖤🤍🖤🤍Likes : 948

Caption : Lekker nuwe hare deur @vatditkoptoe_hair Dankie Wessel!! Naudé se gunsteling necklace : @voorstadstudioLikes : 910

817 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Hierdie vrou was so n groot deel van my hoërskool lewe. Haar musiek was vir my alles.Soveel so dat ek my hare ook afgeskeer het tot die skok van vele.RIP Sinéad O’Connor .Likes : 817

802 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Daar sit pienkes. Op haar pienk bank. Met n pienk boek in haar pienk hand .🎀🩰🍓 #ooswestuisbesLikes : 802

793 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Wanneer jy n nuwe haarstyl het en nie tyd vir professionele headshots nie maar jy het n talentvolle man soos @jozua_malherbe dan is dit geen issue. Dankie lief. Jy laat my altyd so goed voel en lekker lag… #headshot #jozuamalherbeLikes : 793

671 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Dis lekker om soms uit te kom…. al is dit vir n kinderpartytjie 😉🐇 Ek is mal daaroor om in die weskaap te bly… sommer n random weeksmiddag by n pragtige wynplaas waar kinders geakkommodeer word…🤍 @hazendal_estateLikes : 671

621 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Cherishing These moments… dit gaan so vinnig verby. Hierdie klein mensie met tier in die een hand en walvis in die ander… daai klein lyfie is so lekker om vas te hou.ons het sommer n oggend bad gevat ( want tandedoek)..Hy het seker langer as 30 min lank in die bad gespeel. Heerlik moeg en rustig en reg vir sy slapie… ek gaan dit so mis as die ouderdom van vashou en soene gee verby is…..Likes : 621

620 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : That @gardendaysa vibe! The perfect excuse to dress up and have some fun! @stylvol.co.za invited @zbzoebrown and @rolandamarais to celebrate in style. Remember Gardenday is on Sunday 15 October. —- Gebruik Tuindag as verskoning om mooi aan te trek en ‘n heerlike kuier saam met vriendinne te reël. @stylvol.co.za het @rolandamarais en @zbzoebrown vir ‘n stylvolle kuier genooi. 📷 @tegansmithphotography Make-up @madeleinehairandmakeup Crowns @foxglovestudiocpt 👗 @all.my.friends.za (Zoe and Rolanda) @nicciboutiques (Justine) @truworthsfashion @queensparksa @woolworths_sa (Suzanne) #gardenday #gardendaysa #stylvol #zoebrown #rolandamaraisLikes : 620

609 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Pic wat my ma Presies n jaar gelede geneem het. In koue London, met my Baba beertje . Tyd staan stil vir niemand 🤍💙Likes : 609

556 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Ek besef Ek post deesdae basies net my kids want dit is waarmee ek heeltyd besig is… so hier is n fancy face pic van my .. as Ek maar elke dag so kan lyk… deesdae is ek maar effe frazzled 🤦🏻♀️😂😂😂😂Likes : 556

540 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : When the light is just right…. @jozua_malherbe en sy liefde vir lig #sunsetLikes : 540

530 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Try doing a video with a 10 month old on your lap 🤦🏻♀️😂😂.Kom gesels saam met my en die skrywer van die boek ‘weaning sense’ @megfaure.sense hierdie DONDEDAG aand 20:00 op @tommeetippeeza se live feed . Jy sal ook kan vrae vra en Sal beslis iets wyser raak. Ek Sien baie uit. Ek het vrae…. #ttza #tommeetippeeza #ttzaambassador @weaningsense #weaning #startingsolids 🍒🎃🍗🥕🌽🫛🥬🍅🥝🍑🍇🍓🍌🥑🫐🧄🫑🫛Likes : 530

504 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Dankie aan my Mimosies vir die mooiste rok ooit van @thecolourcollectors_shop . Kleurvol soos ek daarvan hou, goeie kwaliteit materiaal en heerlik koel vir die somer… 🍏Likes : 504

499 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : @2oceansaquarium Ons gaan gereeld na die Akwarium . Charlotte ken al die visse en feite. What a wonderous place . 🐟🐠🐡🦀🐙🦈🦭🦑🪸🐚🪼🐚🦀Likes : 499

489 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : One year ago. Bump pic. Lekker angle vir n preggie maag 😂.Kan nie glo Naudé is oor n maand 1 jaar buite daai maag nie!! #bump #pregnantbellyLikes : 489

478 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : My twee geskenkies.Professionele chaos-skeppers. Loud mouths , hartstogtelike huilers, gelukbringers. Dankie dat julle besluit het om aarde toe te kom en vir my n paar lesse te kom leer. Ek is innig dankbaar dat julle my gekies het om Jul lewe op aarde mee deur te bring. Sal my bes probeer om dit n besonderse ervaring te maak, worth your while . #ouerskap #lewenslank #motherhood #siblings #loveLikes : 478

471 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : A pic @jozua_malherbe took of us during lockdown. Sy was nog so kleintjies 🥺 🤍Likes : 471

468 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Dit voel soos gister wat @stylvol.co.za kom inloer het by ons nuweling… @pinkfoot_boutiqueLikes : 468

456 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Brille & “AI” Maak jou eie bril met die “Bril Uniek” program by @hello_bril 1: Skandeer jou gesig (“AI” sal vir jou ‘n paar voorstelle gee) 2: Kies jou raam 3: Kies jou kleure 4: Sit jou naam op (of dié van jou geliefdes) Jy kan selfs die grote van die raam verander, tesame gee ons jou meer as 60 miljoen opsies. Stuur vir ons ‘n DM vir meer inligting 🫶🫶🫶👓 Lense deur @zeissvisionLikes : 456

449 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Jy weet dis kersfees met klein kids as daar skielik n tented camp in die huis is 😂💙💜🎀 lovit #christmaswithkidsLikes : 449

443 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Nes aktrise @rolandamarais, kan jý ook op SARIE se voorblad verskyn! Skryf nou in vir die #SARIEVoorbladgesig2024-wedstryd. Met 7 kategorieë, 35 finaliste, 7 fotosessies en 2 voorbladwenners, is hierdie jóú jaar om “JA!” te sê! Skryf jouself of iemand anders in deur ‘n “post” op Facebook of Instagram te laai. Besoek die skakel in ons bio vir alle inligting. Inskrywings sluit 3 April om 23:59. #SARIEVoorbladgesig2024 en #SARIENuweGesig2024, in trotse samewerking met @isacarstens, @netwerk_24, @inoarsouthafrica en @ontbytsakeLikes : 443

439 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Hy gee vir homself soene in die spieël …. ek sou ook as Ek hy was … opvreetbaar. 🤍🦢 my mooi kraag : @ncccollections 🤍Likes : 439

432 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Mal oor ons nuwe pienk bank 🤍🌷 #ooswestuisbes #midcenturyhome @bellvillefurnitureLikes : 432

427 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Kyk hoe klein was Charlotte hier. Die tyd gaan te vinnig verby….. 🌷🍓🍇🍒Likes : 427

424 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Wanneer @jozua_malherbe mooi lig sien moet n foto geneem word, al probeer Ek Baba aan die slaap maak 📸❤️ #photographyLikes : 424

420 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Moeg #moeg moeg.com moeg.co.zaLikes : 420

419 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Ode 🤍 … hy is mal vir n trippie. Al is dit net winkel toe #mansmensieLikes : 419

404 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : This guy. Sy passie vir wat hy doen is contagious.. sy skerp kreatiewe brein. Die vryheid wat hy gee op stel. Sy humor. Sy tegniese kennis.Die respek vir crew en akteurs, sy opregtheid, sy emosionele intilligensie , sy wawyd oop kop.. sy liefde vir ‘Good storytelling’…die lys kan aanhou… al was ek nie getroud met hom nie sou ek steeds vir altyd met hom wil werk … @jozua_malherbe #filmdirector #onset #behindthescenesLikes : 404

396 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : It’s a matter of time… until this guy walks around and DESTROYS most of my kakkies….. can’t wait😂. Ek het hierdie bankie laat maak waar n plant eers in gepronk het want Die se arme blare was al klaar n paar keer afgeskeer en in die mond gesit….. solank as wat ek leef Sal ek aanhou probeer om Stylvolle oplossings te vind vir enigiets in my lewe….. dis my superpower EN my downfall …. Dankie @annex.furniture.decor.design dat julle my belaglike idees entertain … #interior #midcentury #simplesulotions #toddlersafeLikes : 396

395 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption :Likes : 395

395 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption :Likes : 395

386 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Movie Kyk in ons huis….. pappa is die klimraam… met sy lange lyf ….. hierdie pienk bank kan een groot krismis bed word as jy al die dele bymekaar sit. Best! @bellvillefurniture ! #movietimeLikes : 386

380 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Oooo jitte. Sussa leer vir boeta om baie skreeuerig te wees😂😂🤦🏻♀️. Hulle is al baie opgewonde oor kersfees of ‘kersWEES’ soos CHarlotte dit noem….die elf-on-the-shelf-familie( ja daar is n familie van elwe in ons huis😂🤦🏻♀️) het al gistraand begin rond beweeg nadat Charlotte Hulle uit die kas gehaal het. Silly season in this house all year round !! #kerfeesgeesLikes : 380

376 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Charlotte het vir my tulpe gekoop… ‘ mamma se gunsteling Blomme’ #ooswestuisbesLikes : 376

373 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Morning selfies with a cracked screen .. nogal mooi 😂Likes : 373

372 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Hierdie is 3 jaar gelede geneem…. dink dis tyd om weer my hare te groei….Likes : 372

371 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Hierdie is my ultimate. My gesinnetjie. Geselsies en grappies. N rustige aand saam met my mense. (Moenie worry nie, boeta Kyk nie saam tv nie, Ek hou hom maar besig of gaan sit hom vroeg in die bed dat ons kan movie Kyk saam met Charlotte). Eendag is dit ons al vier wat lekker movies saam Kyk. Dis spesiaal om in n huis te woon met n pappa wat lief is vir films… Dankie Jozua vir jou wonderlike humor en die liefde en rustigheid wat jy bring. #familieLikes : 371

368 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Partner in crime @jozua_malherbe , my lifeline. 🤍 thanks for the pic @terence_bridgettLikes : 368

368 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Sussa borsel Naudé se twee tande 😂😂.. @thekindbrushofficialLikes : 368

361 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Op my rug … wens hy kan met sy klein voetjies vir my n rug massage gee…. dis al wat ek vra….. maar ook… Kyk die mooi sonlig teen die muur ❤️….Likes : 361

351 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : 2014 . Candle light . 🤍 kan nie glo dit is al 10 jaar gelede nie 📸: @jozuamalherbeLikes : 351

335 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : N paar minute vroeër was die huis heeltemal Netjies ….. oh well too bad too sad . Hierdie huis LEEF . Dit gons van laggies en huile #ooswestuisbes #midcenturyhomeLikes : 335

328 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Ons is uit die hospitaal. Die leersak bende was nog nooit so vinnig gepak en reg vir vertrek nie .Behandeling duur voort tuis met nurse mamma 💉🩼🤕. Duffelbag: @redemptionleather.sa Handsak : @missibaba Babasak: @mallyleatherbagsLikes : 328

327 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : “Dis nooit te laat om daardie spesiale vriende te ontmoet nie. Ek het in my veertigs eers my ‘tribe’ ontmoet, nadat ek my lewe lank eintlik ’n ‘loner’ was, wat gesukkel het om in groepe te kuier. En dit is die lekkerste vriendskap,” vertel @rolandamarais oor haar Mimosa-girls vriendskap. “Dit vul my met soveel hoop dat ’n mens op hierdie ouderdom regtig jou goue vriende kan ontmoet.” Lees meer oor groenvlaggie-vriendskap en die eienskappe wat jy gerus kan vier in jou jou vriendskappe. 🔗 in bio om te lees of www.stylvol.co.za #stylvol #stylvolwelwees #vrienskap #rolandamaraisLikes : 327

324 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Watse tipe sippy cup verkies jou Baba? Ek het nou twee probeer . Die een met n strooitjie ,superstar weighted straw cup en die easy flow 360 non-spill cup.. Lykmy Naudé verkies die een met die strooitjie …. nie een van Hulle mors nie so dis nogal n wen.. Ek onthou Charlotte het weer die easyflow 360 verkies… Ek glo daaraan om maar aan te hou probeer..kids verander mos daagliks… dalk hou hy môre weer van die ander een… kry 15 % afslag op enige @tommeetippeeza produk as jy kode gebruik: rolandam15 . Click net op die link in my bio wat jou direk na die webtuiste Sal neem. Sterkte met jou journey mama! #sippycups #ttza #tommeetippeeza #ttzaambassadorLikes : 324

318 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Moederskap hou my plat op die aarde. Letterlik en figuurlik. #motherhoodLikes : 318

Caption : The juggle is real @jozua_malherbe #parenthoodLikes : 318

315 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Ouens. Dis nie altyd maanskyn en Rose nie….. 🤦🏻♀️😂😂😂 #siblings #sendhelp😂Likes : 315

300 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Sy bring die styl en opregte gesels na enige partyjie. Dankie @rolandamarais vir die lekker saamkuier, entoesiasme en lag tydens ons @gardendaysa partytjie. 📷 @tegansmithphotography 👗 @all.my.friends.za grimering @madeleinehairandmakeup #stylvol #rolandamarais #gardendayLikes : 300

298 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Sneeuleeu is reg vir haar doekruil. 🤣 #cats #burmeseLikes : 298

297 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Was vir n dag by die huis voor ons weskus toe is vir n laaste paar dae van vakansie.niks soos n tyd weg om weer jou eie spasie te geniet nie. #homesweethome #midcenturymodern #leefhuisLikes : 297

296 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : 🤍The BEST feeling . .. 📷: @jozua_malherbeLikes : 296

295 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : The epitome of beauty – The Megan dress ✨ Shop our most flattering look – available online or in-store! #georgemom #georgeliving #visitgeorge #visitgardenroute #gardenroutemall #gardenrouteshopping #summerfashionLikes : 295

293 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Ek sal nooit moeg raak van die ligspel in ons huis as die son sak nie. Elke seisoen êrens anders n stukkie magic teen die muur. Soos n kunswerk wat konstant verander… #ooswestuisbes #midcenturyhome #midcenturymodernLikes : 293

291 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Die stoutste elf van Almal . Naudé 🌶️ #naughtyelf #nuadé-elfLikes : 291

290 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Hello 🤍Likes : 290

288 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Ek tel die minute af voor naweek…ek wil nie worry oor vroeg gaan slaap en vroeg opstaan en kosblik maak nie en karring oor Skoolklere aantrek en huiswerk en dit alles sonder n pappa ( shoot weg van die huis). Ek wil net kan chill saam met my kiddies. #naweekLikes : 288

286 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : @recipes_for_love_and_murder wrap party . Proud 1 of director @jozua_malherbeLikes : 286

284 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Gaan lê . Dis nog vakans . O my liefde vir bedlinne, veral ou kussingslope uit die 69,70,80’s .die kleure en patrone , sag gewas , uitgewas maar steeds snoesig en mooi vir my 🤍Likes : 284

278 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Hierdie skoene is gemakliker as pantoffels! @pessoworld 🤍🖤 #saterdagdragLikes : 278

275 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Eating has become a seriously messy business with this one. Hy wil alles SELF doen. 🤦🏻♀️🤢.dis so n gross situasie veral as hy nog Siek is ook 😂😂. Darem het Ek nou die oulike EXPLORA MAT ontdek van @tommeetippeeza . Dit suig lekker vas aan die tafel sowel as die bord. So darem skuif die bord nie meer heeltyd rond nie…😂. Baby steps . Kry 15 % afslag op enige produk as jy my kode gebruik : rolandam15 . Click op die link in my bio om direk na die website te gaan #myplesier😉 #weaning #solids #baby #ttza #ttzaambassador #tommeetippeezaLikes : 275

272 Likes – Rolanda Marais Instagram
Caption : Aksie, drama, komedie? #PlanB het iets van alles! 🙆♂️💄🖼 Maak seker jy’s voor jou TV op Dinsdag, 26 Maart om 20:00 op #kykNET, @dstvza kanaal 144. #HomeOfLocalLikes : 272